Ons doen dinge beter!

Flink, Versigtig en Betroubaar

Ontmoet ons!

Bluecrane Removals is die trots van eienaars Albert en Kotie Niemand. Ons bedryf ons besigheid om seker te maak dat ons goeie diens tot op jou drumpel loop. Ons het baie jare se meubelvervoer ondervinding vanuit Jeffreysbaai in die Ooskaap.

Ons doen hoofsaaklik meubelvervoer; indien jy hulp benodig tydens jou trek – sal ons daar wees vir jou dwarsdeur die land. 

Ons glo in goeie eerlike waardes en jy sal flinke, persoonlike en vriendelike diens van ons kry. Ons vervoer ook ook klaviere en orrels en voertuie.

Ons proffesionele span en persoonlike ondersteuning het menigte goeie komplimente en positiewe verwysings verdien. Ons voertuie word deeglike instand gehoud en ons is werklik trots op ons uitstekende diens. 

Albert

Kotie

Praat met ons!

Ons Dienste

Meubelvervoer

Langafstand of net-om-die-hoek

Stoorfasiliteite

Voertuigvervoer

Hoe maak ons dit maklik vir jou?

Soms is al wat jy nodig het – net om te weet hoe alles werk. Kom ons gesels en stel jou gerus.

Sien ons in aksie

Laat jou trek ‘n mooi storie wees

God se Genade

Yskaste - Randburg na JeffreysBaai

Sing Saam

Ons laai versigtig

Gesels met ons vandag - ons maak 'n plan

Gelukkige Kliente

5/5
Mike Mcgeer

Excellent service items delivered and looked after in transit, friendly and helpful, 10/10 would use them again.

5/5
Tiaan Folscher

Excellent service! Bluecrane moved our furniture from Jeffreys Bay to Gauteng. Very professional throughout, great communication during the whole process and all the items were very neatly packed and loaded. Would wholeheartedly recommend them to anyone!!

5/5
Wouter van Zyl

Albert the owner is also the driver and oversee all packing. What a great service, very professional!!

5/5
Gala-Jean Howes

Absolutely wonderful people! Very professional. Here is a company that looks after your goods! They handle everything with care!

Kom ons wees sosiaal

Loer ons Fotos